Marietjie Janse van Rensburg
7 K Nutty Wheat
2 K Koekmeelblom
3 Eetlepels rondvol Bakpoeier
+ - 500 ml Karringmelk (Kan gewone melk aansuur met 2 Eetlepels asyn)
500 gr.
Margarine stork
1 en ´n half K Suiker
2 T Sout
Smelt die botter en suiker. Voeg Karringmelk by. Meng droƫ bestanddele goed (Die nutty Wheat sif moeilik).
Meng die twee mengsels baie goed (nie knie nie), werk goed deur.
Maak langwerpige beskuitjies so groot soos ´n man se duim, plaas in ´n plat koekpan en bak vir een uur by 180. Droog uit.
No comments:
Post a Comment